Ander Aardes in die Universum 1 - 200 versameling
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 139

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176.

139. Toe ek daar aankom, was die aarde nie sigbaar nie, maar slegs die geeste van daardie aarde, want, soos ook van bo-af gesê is, die geeste van elke aarde verskyn rondom hulle eie aarde, vir die rede dat hulle van dieselfde genus (gees) is as die inwoners daarvan, want hulle is van hom, en ten einde dat hulle hom mag dien. Hierdie geeste was gesien op `n taamlike hoogte bokant my kop waarvandaan hulle my dophou toe ek naderkom. Dit is nie bekend aan die mens, dat hulle wat hoër op staan in die ander lewe, kan na hulle kyk wat onder hulle is, en hoe hoër hulle is, hoe groter is die afstand van hulle visie, en hulle kan nie net slegs na hulle kyk nie, maar kan ewe-eens met hulle spreek. Van hulle staat van hoogterigting het hulle gemerk dat ek nie van hulle aarde was nie, maar van `n ander wat baie ver is; waardeur hulle my aanspreek en uitvra oor verskeie dinge; waardeur dit aan my gegee is om terug te antwoord, en onder andere het ek aan hulle vertel van watter aarde ek was, en watter soort aarde dit was. Agterna het ek met hulle gespreek oor die ander aardes in ons sonnestelsel, en terselfdertyd ook aangaande die geeste van die aarde of planeet Mercurius, dat hulle swerf na baie aardes vir die doel om vir hulleself kennis te vergader oor verskeie onderwerpe. Toe hulle dit hoor, sê hulle dat hulle ook daardie geeste by hulle gesien het.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205