Ander Aardes in die Universum 1 - 200 versameling
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 140

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176.

140. Dit was deur die geeste van ons aarde aan my vertel, dat die inwoners en geeste van daardie aarde `n verwysing met die Groot Kosmiese Mens tot skerpheid van sig het, en vir hierdie rede verskyn hulle hoog bokant, en dat hulle ook uitermatig helder van blik is. Omdat hulle `n verwysing daarheen het, en omdat hulle baie duidelik sien wat onder hulle is, het ek hulle vergelyk met arende terwyl ek met hulle gepraat het, wat hoog vlieg, en wat `n wye sig rondom hulle het. Maar hieroor was hulle verontwaardig, en veronderstel dat ek glo dat hulle soos arende is ten opsigte van plundering, en dus dat hulle boos is. Maar ek antwoord dat ek hulle nie vergelyk met die arende ten opsigte van die roofsug en plundering nie, maar ten opsigte van die skerp sig wat hulle het.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205