Ander Aardes in die Universum 1 - 200 versameling
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 160

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176.

163. Hulle sê verder dat hulle `n waarneming het of die huweliksliefde bestaan tussen diegene van hulle volk wat nakend is, en dit was aan my getoon dat hulle dit waarneem uit `n geestelike idee van die huwelik, wat aan my gekommunikeer was, tot die effek dat `n soortgelykheid van innerlikes gevorm word deur die samevoeging van die goeie en die waarheid, dus van liefde en geloof, en daaruit vloei die samevoeging tot in die liggaam en huweliksliefde bestaan. Want alle dinge van die denke word verteenwoordig in `n sekere natuurlike verskyning in die liggaam, dus in die verskyning van huweliksliefde, wanneer die innerlikes van twee wedersyds mekaar liefhet, en uit daardie liefde is die begeerte om te wil en om te dink, die een soos die ander, en om so bymekaar te wees en om saamgevoeg te wees ten opsigte van die innerlikes wat van die denke is. Dus word geestelike emosie, wat van die denke is, die natuurlike emosie in die liggaam, en beklee dit met `n sin van huweliksliefde. Die geestelike emosie wat van hulle denke is, is die emosie van die goeie en die waarheid, en hulle samevoeging; want alle dinge van die denke, of van die gedagtes en die wil, het `n verhouding tot die waarheid en die goeie. Hulle sê ook wat gegee is tussen een man en verskeie vroue is glad nie huweliksliefde nie, siende dat die huwelik tussen die goeie en die waarheid, wat van die denke is, kan slegs aan twee gegee word.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205