Ander Aardes in die Universum 1 - 200 versameling
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 163

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176.

166. Verder was hulle woonplekke deur my op daardie aarde gesien, en was lang huise, met vensters aan die kante in ooreenstemming met die hoeveelheid kamers waarin dit verdeel is. Die dak was met `n boog en daar was `n deur aan elke kant aan die einde. Hulle sê dit is gebou met grond en die dak uitgelê met sooie, en die vensters met drade van gras, so aanmekaar geweef dat die lig deurskyn. Kinders was ook daar gesien. En hulle sê dat hulle bure hulle ook besoek, veral ter wille van die kinders, dat hulle in die geselskap van ander kinders kan wees, onder die toesig van hulle ouers. Daar kom ook lande voor wat wit word met die naderende ryp word van die oes. Die sade of die graan van die oes was ook getoon, en dit was soos die graan van Chinese koring. Ons was ook brode getoon wat van die koring gemaak is, wat aan die klein kant was, en vierkantig in vorm. Daar is ook grasbegroeide pleine, met blomme daarin, en bome met vrugte soortgelyk aan granate; ook struike, wat nie druiweplante was nie, maar wat bessies dra waarvan wyn voorberei word.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205