Ander Aardes in die Universum 1 - 200 versameling
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 165

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176.

168. `n Vyfde Aarde in die sterrehemel, sy geeste en inwoners. Ek was weer gelei na `n ander aarde wat in die universum is buite ons sonnestelsel, en dit ook met die verandering van staat, en het vir ongeveer twaalf ure geduur. Saam met my was daar verskeie engele en geeste van ons aarde, met wie ek gesels het oor die weg terwyl ons in beweging was. Ek was met tye skuins opgeneem en somtyds skuins na onder, maar voortdurend na die regterkant, wat in die ander lewe na die suide is. Op slegs twee plekke het ek geeste gesien, en op een het ek met hulle gespreek. Op die weg en in die voortbeweging was ek in staat om die ongelooflike grootheid van die Meester se hemel te aanskou, wat vir die engele en geeste bedoel is, want uit die onbewoonde dele was ek gelei om tot die gevolgtrekking te kom dat dit so yslik groot is, dat as daar kwadriljoene van aardes is, en op elkeen miljarde van mense so groot soos ons s’n, sal daar nog plek wees vir verblyf tot in alle ewigheid, en dit sal ewig nooit opgevul word nie. Dit was ek in staat om op te som uit `n vergelyking gemaak met die omvang en uitgestrektheid van die hemel wat rondom ons aarde is en daarvoor bedoel is, waarvan die uitgestrektheid so klein is, dat dit nie eers een-honderste van `n miljoenste deel uitmaak van die uitgestrektheid van die onbewoonde deel nie.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205