Ander Aardes in die Universum 1 - 200 versameling
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 175

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176.

178. Ten opsigte van verlowings en huwelike op daardie aarde, sê hulle dat `n dogter, wanneer sy op `n troubare ouderdom kom, by die huis gehou word, ook word sy nie toegelaat om die huis te verlaat totdat sy op trou staan, dan word sy na `n sekere huwelikstaat-huis geneem, waar daar nog baie ander meisies bymekaar gebring is wat die huweliks ouderdom bereik het, en daar word hulle agter `n skerm geplaas, wat opreik tot die middel van die liggaam, sodat hulle naak voorkom wat die bors en die gesig betref, en dan kom die jong manne en kies vir homself `n vrou. En wanneer `n jong man een sien wat hom pas, en waarheen sy denke hom trek, neem hy haar by die hand, en as sy hom volg, lei hy haar na `n huis wat alreeds voorberei is, en sy word sy vrou. Want hulle sien aan die gesig of hulle in denke ooreenstem, in sover dat elkeen se gesig `n indeks van die denke is, en in niks kan daar geveins of mislei word nie. Dat alle dinge behoorlik gedoen word en sonder wellustigheid, sit daar `n ou man net agter die maagde, en `n ou vrou aan die sy van hulle, om hulle waarnemings te maak. Daar is baie sulke plekke waar die jong meisies heen geneem word, en die tye word ook aangekondig wanneer die jong manne hulle keuses moet maak. Want as hulle nie `n meisie op een plek vind wat by hom pas nie, gaan hy na `n ander, en weer nie op daardie stadium nie, gaan hy terug en wag vir `n toekomstige kans. Verder sê hulle `n man het net een vrou, en nooit meer as een nie, omdat dit teenstrydig is met die Goddelike Orde. oooooooooooooooooooOOOOOOOOOOOOOOooooooooooooooooo

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205