Ander Aardes in die Universum 1 - 200 versameling
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 176

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176.

Voetnotas 52.1 Die hemel korrespondeer met die Meester, en die mens ten opsigte van elke en alle dinge korrespondeer met die hemel, en daarom is die hemel, voor die Meester, soos `n mens in `n groot afbeeldsel, en kan die “Grootste Mens” genoem word. (Die Kosmiese Mens) (n. 2996, 2998, 3624-3649, 3636-3643, 3741-3745, 4625). Wat betref die “Grootste Mens” wat die hemel is, in die algemeen, en uit ervaring (n. 3021, 3624-3649, 3741-3751, 3883-3896, 4039-4051, 4215-4228, 4318-4331, 4403-4421, 4527-4533, 4622-4633, 4652-4660, 4791-4805, 4931-4953, 5050-5061, 5171-5189, 5377-5396, 5552-5573, 5711-5727, 10,030). 159.1. Uit die belydenis van Athanasius 66. Die mens staan weer op slegs ten opsigte van sy gees onmiddelik na die dood, en hy is in `n menslike vorm, en ten opsigte van elke en alle besonderhede is hy `n mens (n. 4527, 5006, 5078, 8939, 8991, 10,594,10,597, 10,758) Die mens staan alleenlik op ten opsigte van sy gees, en nie ten opsigte van die liggaam nie (n. 10,593, 10,594). Die Meester alleen het weer opgestaan ten opsigte van Sy Liggaam. (n. 1729, 2083, 5078 10,825). 60.1. Bewegings, vordering, opklimming, afdaling, en veranderinge van plek in die ander lewe is veranderinge van die staat of status van die innerlikes van die lewe, en nogtans kom dit vir die engele en geeste voor soos werklike verandering van plek (n. 1273-1277, 1377, 3356, 5605, 10,734). 53. Die hemel word geonderskei tussen twee koninkryke, een wat genoem word die hemelse koninkryk, die ander die geestelike koninkryk (n. 3887, 4138). Die engele in die hemelse koninkryk weet ontelbare dinge en is ongelooflik meer wys as die engele in die geestelike koninkryk (n. 2718). Die hemelse engele dink en spreek nie uit geloof, soos die geestelike engele nie, maar uit `n innerlike waarneming dat `n ding wel so is (n. 202, 597, 607, 784, 1121, 1387, 1398, 1442, 1919, 7680, 7877, 8780). Die hemelse engele sê slegs ten opsigte van die waarheid, ja, ja, of nee, nee, maar die geestelike engele argumenteer of dit so is of nie. (n. 202, 337, 2715, 3246, 4448, 9196). 169.2 Om die Meester lief te hê is om te lewe volgens Sy Gebooie (n. 10,143, 10,153, 10,310, 10,578, 10,648). 169.3 Om die naaste lief te hê is om goed, reg en regverdigheid te doen in elke werk en in elke funksie, vanuit die emosie van wat goed, reg en regverdig is (n. 8120-8122, 10,310, 10,336). `n Lewe van liefde teenoor die naaste is `n lewe in ooreenstemming met die Meester se Gebooie (n. 3249). 174.1 Die mens se persoonlike individualiteit wat hy van sy ouers af oorge-erf het, is niks anders as verdigte boosheid nie (n. 210, 215, 731, 874, 876, 987, 1047, 2307, 2318, 3518, 3701, 3812, 8480, 8550, 10,283, 10,284, 10,286, 10,731). `n Mens se persoonlike individualiteit bestaan daaruit om homself lief te hê bokant die Meester, en die wêreld meer as die hemel, en kom sy naaste te na ten behoewe van homself, behalwe as dit hom sal pas, en dus uit motiewe van die self-liefde en die liefde vir die wêreld (n. 694, 731, 4317, 5660). Alle boosheid vloei uit die liefde vir die self en vir die wêreld, wanneer dit heerskappy het (n. 1307, 1308, 1321, 1594, 1691, 3413, 7255, 7376, 7480, 7488, 8318, 9335, 9348, 10,038, 10,742). Hierdie booshede is minagting vir ander, vyandskap, haat, wraak, wreedheid, en misleiding (n. 667, 7372-7374, 9348, 10,038, 10,742,) En uit hierdie booshede vloei alle valshede (n. 1047, 10,283, 10,284, 10,286). ooooooooooooooooOOOOOOOOOOOOOOOoooooooooooooooooo

 
 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205