Ander Aardes in die Universum 1 - 200 versameling
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 25

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176.

25. Die geeste van daardie aarde gaan in geselskappe en slagordes, en wanneer saam gegroepeer, vorm hulle `n sfeer. Dus is hulle deur die Meester verenig, sodat hulle as `n eenheid kan handel, en dat die kennis van die een gekommunikeer word na almal, en die kennis van almal aan elkeen, soos wat dit is in die hemel. 25.1 Dat hulle deur die universum omswerwe om kennis van dinge te verkry, het ook uit dit geblyk, dat eers, wanneer hulle baie ver van my verskyn, dat hulle met my spreek, en sê dat hulle bymekaar gekom het, en reis uit die sfeer van hierdie wêreld binne in die sterrehemel, waar hulle weet sulke geeste bestaan wat geen besorgdheid het oor aardse en liggaamlike dinge nie, maar slegs met dinge wat bokant hulle verhewe is, met wie hulle wens om te wees. Dit was gesê dat hulle self nie weet waarheen hulle gaan nie, maar dat hulle gelei word deur die Goddelike voortekens na daardie plekke waar hulle onderrig kan kry betreffende daardie dinge wat hulle nie alreeds weet nie, en wat ooreenkom met die kennis wat hulle alreeds het. Dit was ook gesê dat hulle nie weet hoe om die geselskappe te vind met wie hulle verenig is nie, en dat dit ook gedoen is deur die voorsienigheid van die Meester.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205