Ander Aardes in die Universum 1 - 200 versameling
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 27

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176.

27. Die geeste van Mercurius, wat met my was terwyl ek geskrywe het, en die Woord verduidelik het in sy innerlike sin, en wat waargeneem het wat ek geskrywe het; sê dat die dinge wat ek geskrywe het, baie grof was, en dat ongeveer al die uitdrukkings wat daar verskyn materieël is, maar dit was as antwoord gegee, dat vir die mens van ons aarde vir wie dit geskryf is, sien dit subtiel, verfyn en verhoog daaruit, en ook baie dinge onverstaanbaar. Ek voeg by, dat baie op hierdie aarde weet nie dat dit die innerlike mens is wat handel in die eksterne, en wat veroorsaak dat die eksterne lewe, en dat hulle hulself oortuig dat uit dwaalbegrippe van die sinne dat die liggaam lewe het, en as gevolg daarvan, soos wat die bose is, die twyfel onderhou betreffende die lewe na die dood, ook, dat dié deel van die mens wat lewe na die dood, word nie deur hulle gees genoem die, maar siel, en dat hulle verskil oor wat, die siel is en waar dit inwoon, en glo dat die meterieële liggaam, alhoewel dit verstrooi is na die vier windstreke, wel later saamgevoeg sal word met die siel, sodat die mens weer kan lewe; met baie ander soortgelyke dinge. Die geeste van Mercurius, toe hulle hierdie dinge hoor, vra of sulke mense engele sal word; en dit was as antwoord gegee, dat slegs hulle engele word wat in die goeie van die geloof en naasteliefde geleef het, en dat hulle nie meer langer in die eksterne en materiële dinge is nie, maar in interne en geestelike dinge, en dat hulle in daardie staat kom, dat hulle in die lig is wat meer voortreflik is as waarin die geeste van Mercurius is. Dat hulle mag weet dat dit so is, was `n engel toegelaat om met hulle te spreek, wat in die hemel gekom het vanaf ons aarde, wat so was toe hy in die wêreld gelewe het, waaroor meer later gesê sal word.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205