Ander Aardes in die Universum 1 - 200 versameling
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 28

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176.

28. Agterna het die geeste van Mercurius aan my `n lang stuk papier gestuur, van `n onreëlmatige vorm, bestaande uit verskeie stukke wat aanmekaar gelym was, wat voorkom asof dit gedruk was met setsels, soos op die aarde. Ek vra of hulle die drukkuns tussen hulle het maar hulle sê hulle het nie, nietemin, hulle weet dat ons op ons aarde sulke gedrukte papiere het. Hulle verkies om nie meer te sê nie, maar ek het waargeneem dat hulle dink dat kennis op ons aarde op papier was, en nie soseer in die mens nie, en dus insinueer dat die papiere weet wat die mens nie weet nie. Maar hulle was onderrig hoe dit regtig was. Na `n tydjie het hulle teruggekeer, en aan my `n ander papier gestuur, wat blyk dat daar ook op gedruk is soos op die vorige een, maar nie so aanmekaar geplak en onreëlmatig nie, maar netjies en aansienlik. Hulle sê dat hulle ingelig is dat op ons aarde daar sulke papiere was, en dat boeke daarvan gemaak was.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205