Ander Aardes in die Universum 1 - 200 versameling
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 3

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176.

3. Ek het af en toe gepraat oor hierdie onderwerp met die geeste van ons aarde en dit was gesê dat enige man met `n skerp intelligensie mag tot `n slotsom van baie dinge kom dat hy weet dat daar baie Aardes is, en dat daar mense op is; want dit mag tot `n gevolgtrekking kom uit die rede dat sulke groot massas van planete, sommiges baie baie groter as die Aarde, nie leë massas kan wees nie, en slegs gemaak is om eindeloos om hulle sonne te draai! En om te skyn met hulle karige lig vir een Aarde, maar dat hulle gebruik vir `n groter doel is wat uitnemend moet wees. Hy wat glo, en elkeen behoort te glo, dat die Goddelikheid die universum geskep het vir geen ander rede as dat die menslike ras moet bestaan nie, en daaruit die hemel, want die menslike ras is die ‘kweekskool’ van die hemel, en moet ook glo dat waar daar `n Aarde is, is daar ook mense. Dat die planete wat vir ons oë sigbaar is, en wat binne die grense van hierdie son-sisteem is, is inderdaad Aardes, en mag aangetoon word dat hulle liggame van aardse materiaal het, omdat hulle die lig van die son reflekteer, en wanneer gesien word deur optiese glase, kom hulle voor, nie net as sterre wat glinster as gevolg van hul vlamme nie, maar as Aardes wat varieër met donkerder gedeeltes. Dieselfde mag voorkom hieruit, dat hulle, net soos ons aarde, vervoer word deur `n vooruitgaande beweging rondom die son, in die manier van die sodiak, daarom het hulle jare, en seisoene van die jaar, soos lente, somer, herfs en winter, en net soos ons aarde draai hulle om hulle eie as, daarom het hulle dae, soos oggend, middag, en nag. Bowendien het sommiges ook nog mane, wat satelliete genoem word, en wat rondom hulle sfere draai op vasgestelde tye, soos wat ons maan maak om die Aarde. Ook het die planeet Saturnus `n baie groot verligte belt om hom, omdat hy baie ver van die son af is, en daardie belt verskaf aan hom die nodige lig, alhoewel dit van `n weerkaatsing af is. Hoe kan hy wat hierdie dinge weet en uit sy rede dink daaraan, dan kan sê dat hierdie leë liggame is?

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205