Ander Aardes in die Universum 1 - 200 versameling
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 39

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176.

39. Ek het eenkeer gesien dat geeste van ons aarde met die geeste van die aarde Mercurius is, en ek het hulle gehoor gesels onder mekaar, en die geeste van ons aarde, onder andere, vra hulle waarin hulle glo. Hulle antwoord dat hulle in God glo, maar toe hulle verder uitvra betreffende die God waarin hulle glo, was hulle onwillig om te sê, want dit is gewoonte by hulle om nie vrae direk te antwoord nie. Toe vra die geeste van die aarde Mercurius op hulle beurt, die geeste van ons aarde waarin hulle glo. Hulle sê dat hulle glo in die Meester as God. Die geeste van Mercurius sê toe aan hulle dat hulle waarneem dat hulle in geen God glo nie, en dat hulle die gewoonte aangeneem het om te bely met die mond dat hulle glo, terwyl hulle nie glo nie. Die geeste van Mercurius het `n voortreflike waarneming, as gevolg van hulle voortdurende navorsing en ondersoeke, en weet deur middel van waarneming wat die ander weet. Die geeste van ons aarde was `n paar van hulle wat in die wêreld `n beroep van die geloof gemaak het wat ooreenstem met die doktrine van die kerk, maar tog nie die lewe van die geloof geleef het nie, en hulle wat nie die lewe van die geloof gelewe het nie, het in die ander lewe ook nie die geloof nie, omdat dit nie in hulle is nie. 39.1 Deur dit te hoor word hulle stil, en deur dit bewustelik waar te neem, erken hulle dit dat dit so is.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205