Ander Aardes in die Universum 1 - 200 versameling
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 43

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176.

43. Eens het die geeste van Mercurius aan die linkerkant verskyn in `n ronde sfeer en agterna in `n bundel wat uitgestrek is lengte gewys. Ek het gewonder waarheen hulle wil gaan, of na hierdie aarde of na `n ander plek; en huidiglik merk ek dat hulle neig na die regterkant, en soos wat hulle voortrol, nader hulle die aarde of planeet Venus teenoor die kwartier in die voorkant. Maar toe hulle daar kom, sê hulle dat hulle onwillig was om daar te wees, omdat die inwoners boos was, waardeur hulle omgedraai het na die agterste gedeelte van die planeet, en sê toe dat hulle gewilliglik daar sal bly, omdat die inwoners daar goed was. Toe dit plaasvind, voel ek `n merkbare verandering in die brein, en `n kragtige operasie daarvandaan voortgaan. Daarna was ek gelei om tot die slotsom te kom dat die geeste van Venus, wat op daardie kant van die planeet was, in harmonie met die geeste van Mercurius was, en dat hulle `n verhouding het met die geheue van dinge materieëls wat in harmonie met die geheue van dinge immaterieël was, waartoe die geeste van Mercurius `n verhouding het; gevolglik `n meer kragtiger operasie was toe gevoel vanuit hulle toe hulle daar was.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205