Ander Aardes in die Universum 1 - 200 versameling
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 45

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176.

45. Hulle was ook gevra oor die son van ons wêreld, hoe dit aan hulle verskyn vanaf hulle aarde. Hulle sê dit kom groot voor, en daar groter as wat dit gesien word van ander aardes, en hulle sê hulle weet dit uit die idees van ander geeste betreffende die son. Hulle sê verder dat hulle geniet `n middelmatige temperatuur, nie te warm nie, ook nie te koud nie. Dit was toe aan my toegestaan om hulle te vertel dat dit so beskik was deur die Meester ten opsigte daarvan dat hulle nie teveel blootgestel word aan die son nie, as gevolg van sy groter nabyheid aan die son, in sover dat die hitte ontstaan nie uit die son se nabyheid nie, maar van die hoogte en digtheid van die atmosfeer, soos wat dit voorkom uit die koue op die hoë gebergtes, selfs in warm klimate, ook dat hitte varieër in ooreenstemming met die direkte of skuins val van die son se strale, wat duidelik is uit die seisoene van die winter en somer in elke streek. Dit was die dinge wat aan my gegee is betreffende die geeste en inwoners van die aarde Mercurius.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205