Ander Aardes in die Universum 1 - 200 versameling
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 53

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176.

53. Die rede vir die gesigte wat glimlag wat prominent om die lippe is, was dat die meeste van hulle spraak bewerk word deur die gesig, en veral deur die gedeelte rondom die lippe, en ook omdat hulle nooit veins nie, dit is, om anders te praat as wat hulle dink nie. Vir hierdie rede sal hulle nooit hulle gesigte dwing nie, maar laat dit vrylik uitkom. Maar dit is anders met hulle wat van kleins af geleer het om te veins. Hulle gesigte is innerlik ineengetrek, uit vrees dat iets van hulle denke te voorskyn sal kom. Dit kom ook nie vrylik na vore nie, maar word teruggehou om dit self te uiter in ooreenstemming soos wat die sluheid dit wil hĂȘ. Die waarheid hiervan is duidelik uit die ondersoek van die vesels van die lippe en die dele rondom dit. Want daar is `n menigvuldiging van vesels teenwoordig, wat inmekaar gevou is en deureen gevleg is, wat geskep is nie net vir fynkou en spraak deur woorde nie, maar ook vir die uitdrukking van die idees van die denke.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205