Ander Aardes in die Universum 1 - 200 versameling
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 56

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176.

56. Hulle wat in die warmer klimaat woon, loop nakend behalwe vir `n bedekking rondom die lendene, ook is hulle nie skaam oor hulle naaktheid nie, want hulle denke is kuis en rein, en hulle is slegs lief vir hulle eie metgeselle, en hulle verafsku owerspel. Hulle verwonder hulle uitsonderlik dat die geeste van ons aarde, wat, as hulle hoor oor hulle metode van loop, en ook dat hulle nakend loop, dit bespotlik maak, en het wellustige gedagtes, wat glad nie aandag skenk aan hulle hemelse lewe nie, maar aan sulke dinge. Hulle sĂȘ dat dit `n teken was dat aardse en stoflike dinge vir hulle meer van waarde is as die hemelse dinge, en dat dinge van onwelvoeglike aard nog `n plek het in hulle gedagtes. Die geeste van ons aarde was vertel dat naaktheid daar gee nie aanleiding tot skaamte of `n skandaal tot so `n lewe van kuisheid en `n staat van onskuld nie, maar slegs dit as `n lewe in wellustigheid en onwelvoeglikheid.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205