Ander Aardes in die Universum 1 - 200 versameling
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 58

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176.

58. Hulle het `n genot daarin om lang maaltye te hê, maar nie soseer vir die genieting van die voedsel nie, as uit die genieting van die gesprekke op daardie tyd. As hulle aan tafel sit, sit hulle nie op stoele of op banke, of op opgehewe banke van grassooie nie, ook nie op die gras nie, maar op die blare van `n sekere boom. Hulle is nie gewillig om te sê van watter boom die blare is nie, maar toe ek verskeie bome noem deur te gis, het hulle erken dat dit die vye-boom was toe ek die blare daarvan opnoem. Hulle sê ook dat hulle nie voedsel voorberei met verwysing na die smaak nie, maar veral met verwysing na die gebruik daarvan, en hulle voeg verder by dat bruikbare voedsel was vir hulle smaaklik. Oor hierdie onderwerp het daar `n gesprek ontstaan tussen die geeste, en dit was gesê dat dit die regte manier was vir die mens; want dit is in sy hart om `n gesonde verstand en `n gesonde liggaam te hê, maar dit is anders met met hulle waarvan die smaak regeer, en wie se liggaam al hoe sieker word, of ten minste innerlik kwyn, en gevolglik die denke ook; want die aksie hiervan hang af van die innerlike staat van die ontvanger gedeeltes van die liggaam, soos die gesig en gehoor afhang van die staat van die oog en oor. Daarom is dit waansinnig om al die genot van die lewe te plaas in luukshede en plesier. Hieruit kom ook botheid en verveligheid in sulke dinge, en skranderheid in sulke dinge soos wat van die gesonde liggaam en die wêreld is.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205