Ander Aardes in die Universum 1 - 200 versameling
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 60

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176.

60. Toe die geeste van Jupiter die perde van hierdie aarde sien, verskyn hulle kleiner as gewoonlik, alhoewel hulle redelik robuust en groot is. Dit was as gevolg van die idee van daardie geeste betreffende die perde dáár. Hulle sê dat hulle ook daar perde met hulle het, en baie groter, maar dat hulle wild is, of in die woude, en wanneer hulle gesien word, is die inwoners vreesbevange, alhoewel hulle geen skade doen nie. Hulle voeg by dat die vrees vir perde ingebore en natuurlik by hulle is. Dit lei my om te dink wat die oorsaak van die vrees is; want “`n perd” in die geestelike sin dui op die intellektuele talente gevorm uit die wetenskaplike, 60.1 en omdat die inwoners bang is om die intellektuele talente te ontwikkel deur wêreldse wetenskappe, wat menslike geleerdheid is, kan gesien word in dit wat volg.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205