Ander Aardes in die Universum 1 - 200 versameling
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 63

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176.

63. `n Sekere gees wat opstyg uit die laer aarde, kom na my en sê dat hy gehoor het wat ek met hulle bespreek het, maar dat hy glad nie dit verstaan wat gesê was oor die geestelike lewe en die lig daarvan. Hy was gevra of hy gewillig was om daaroor onderrig te word. Hy sê hy het nie vir daardie doel hierheen gekom nie. Waaruit ek tot die slotsom gekom het dat hy nie sulke dinge sal verstaan nie. Hy was baie onnosel, maar dit was deur die engele verklaar dat hy in die wêreld `n baie gevierdie mens was oor sy geleerdheid. Hy was koud, soos wat dit gevoel kan word uit sy asemhaling, wat `n teken was van die natuurlike, en niks van die geestelike nie, dus deur die wetenskappe het hy nie oopgemaak nie, maar het die weg vir homself toegemaak na die lig van die hemel.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205