Ander Aardes in die Universum 1 - 200 versameling
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 66

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176.

66. Daar was met my sommige geeste van die aarde Jupiter, terwyl ek gelees het uit die sewentiende hoofstuk van Johannes betreffende die Meester se liefde, en betreffende Sy verheerliking, en toe hulle die dinge hoor wat daar geskryf staan, het `n heiligheid hulle vervul en hulle het erken dat alle dinge daarin Goddelik is. Maar dan is daar sommige geeste van ons aarde wat ongelowiges was, het voortdurend verskeie skandale gesuggereer, en sê dat Hy as baba gebore is, geleef het soos `n mens, en verskyn het as `n ander mens, was gekruisig, en ander omstandighede met hierdie strekking. Maar die geeste van die aarde Jupiter het geen aandag geskenk aan hierdie suggesties nie. Hulle sê dat hulle duiwels so is, wat hulle verafsku; en voeg by dat niks hemels het enige plek in hulle denke nie, maar slegs aardse dinge, wat hulle “uitsaksel” noem. Dit was ook so, dat hulle ook hieruit ontdek het, dat toe hulle hoor dat hulle op hulle aarde nakend loop, het obsene gedagtes onmiddelik hulle gedagtes vervul, en hulle gee geen aandag aan hulle hemelse lewe, waaroor hulle terselfdertyd gehoor het nie.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205