Ander Aardes in die Universum 1 - 200 versameling
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 70

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176.

70. Ek was ook ingelig dat in daardie aarde is ook hulle wat hulself heiliges noem, en wat hulle bediendes beveel waarvan hulle wens om baie te hê, om hulle die titel van “meester” te gee, onder die bedreiging van groot strawwe. Hulle verbied hulle ook om die Meester van die universum te aanbid, en sê dat hulleself intredende “meesters” is en dat hulleself hulle smeekbede aan die Meester van die universum sal aanbied. Hulle noem die Meester van die universum nie net Meester nie, soos die res doen nie, maar die Opper Meester, vir die rede dat hulle hulleself ook ‘meester’ noem. Die son van die wêreld noem hulle die aangesig van die Opper Meester, en glo dat Sy blyplek daar is, daarom aanbid hulle ook die son. Die res van die inwoners beskou hulle in weersin en is onwillig om met hulle te praat, uit sowel as die aanbidding van die son en omdat hulle hulself ‘meesters’ noem, en word deur hul bediendes aanbid as ‘tussenganger gode.’ Die geeste het my hulle hoofbedekking gewys, wat `n toringagtige mus was van `n donkerige kleur. In die ander lewe verskyn sulkes aan die linkerkant op `n sekere hoogte, en sit daar as afgode en word ook in die begin deur die bedienders aanbid wat aan hulle aandag gegee het, maar was agtena deur hulle in veragting beskou. Wat my verbaas dat hulle gesigte daar skyn asof van vuur, wat die gevolg is dat hulle geglo het dat hulle ‘heiliges’ is, maar nieteenstaande hierdie vurige voorkoms, is hulle koud, en het `n intense begeerte om warm te wees. Daarom is dit duidelik dat die vuur, waarmee hulle skyn, die vuur is van selfliefde, en is dwaas. Ten einde hulleself warm te maak, sien hulle hulleself om hout te kap, en terwyl hulle kap, verskyn daar onder die hout iets soos `n mens, wat hulle terselfdertyd probeer om aan te val. Hierdie verskynsel is die gevolg van hulle toeskrywing aan hulleself `n verdienste en heiligheid; want almal wat in daardie wêreld so doen, blyk aan hulleself asof hulle hout kap, soos wat die geval was met sommige geeste van ons aarde, waarvan op `n ander plek gepraat word. Vir `n verdere illustrasie van hierdie onderwerp, sal ek hierdie ervaring hier bybring aangaande hulle. “In die laer aarde tussen die sole van die voete, is hulle wat verdienste in hulle goeie dade geplaas het. Baie van hulle verskyn aan hulself asof hulle hout kap. Die plek waar hulle is, is baie koud, en hulle sien by hulleself asof hulle hitte kry deur hulle arbeid. Ek het ook met hulle gepraat, en dit was aan my toegestaan om hulle te vra of hulle wens om uit daardie plek te kom. Hulle sê dat hulle dit nog nie verdien het deur hulle arbeid nie. Maar toe die staat verby is, was hulle uitgeneem. Hulle is natuurlik, want om redding te wens uit verdienste is nie geestelik nie; want dit kom van die persoonlike individualiteit (ownhood), en nie van die Meester nie. Bowendien, verkies hulle hulleself bokant ander, en sommiges van hulle verag ander. As hulle nie `n groter genot as ander geniet in die ander lewe nie, is hulle verontwaardig teenoor die Meester; vir die rede, dat as hulle hout kap, verskyn daar iets asof dit van die Meester is onder die hout. Dit kom van hulle verontwaardiging.” 70.1

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205