Ander Aardes in die Universum 1 - 200 versameling
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 79

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176.

79. Daar is ook geeste tussen hulle op Jupiter wat hulle noem skoorsteenveërs, omdat hulle in sulke bekleding verskyn, en ook met `n roetagtige gesig. Wie en wat hulle is, was ek ook toegelaat om te beskryf. Een van sulke geeste kom na my, en smeek my ernstig om vir hom in te tree dat hy in die hemel mag kom. Hy sê dat hy nie geweet het dat hy kwaad gedoen het nie, slegs dat hy die inwoners van daardie aarde berispe het, en voeg by dat nadat hy hulle berispe het, het hy hulle onderrig. Hy voeg hom aan my linkerkant onder die elmboog, en spreek met `n krakerige stem; en hy kan `n mens beweeg na jammerte. Maar ek kon slegs antwoord dat ek hom geen hulp kan gee nie, en dit is van die Meester alleen; en dat ek nie kan intree nie, omdat ek nie weet of dit geskik sal wees of nie, maar as hy waardig is, mag hy hoop hê. Hy was toe teruggestuur na die opregte geeste van sy aarde, maar hulle sê hy mag nie in hulle gemeenskap wees nie, want hy was nie soos hulle nie. Maar as gevolg van sy intense begeerte dring hy daarop aan om in die hemel toegelaat te word, en was hy gestuur na `n gemeenskap van opregte geeste van hierdie aarde, maar hulle sê ook dat hy nie met hulle kan wees nie. Hy was van `n swart kleur in die lig van die hemel, maar hy sê hy was nie van die swartes nie, maar van `n bruin kleur. Dit was aan my vertel dat hulle aanvanklik so was, wat agterna ontvang word tussen hulle wat die provinsie saamstel van die saadblasie in die Groot Kosmiese Mens; of hemel; want in hierdie blasie word die semen opgegaar en rondom toegemaak met `n geskikte materiaal, passend vir die preservering van die vrugbare beginsel van die semen deur verkwisting daarvan, maar so dat dit neergelaat kan word deur die nek van die uterus, dat dit wat aan die binnekant ontvang word, gebruik kan word vir die ontvangenis of die bevrugting van die ovulum. Gevolglik ook dat saadkiem sake `n kraginspanning is, en dit is `n brandende begeerte, om homself af te gooi en om die semen te los om sy gebruik uit te oefen, soortgelyk wat in hierdie gees gesien word. Hy kom steeds na my toe, in afskuwelike klere, en sê weer dat hy brand om in die hemel te kom, en dat hy nou waarneem dat hy sodanig was dat hy kan. Ek was toegelaat om hom te vertel, dat dit dalk die aanduiding is dat hy binnekort ontvang sal word. Hy was toe deur die engele aangesê om sy bekleding af te werp, wat uit sy begeerte so vinnig gedoen word, dat skaars enigiets anders vinniger kon gebeur het. Hierdeur was dit aangetoon wat die begeertes is van hulle wat in die provinsie is waarmee die saadblasie korrespondeer. Dit word gesê dat die geeste, as hulle voorberei vir die hemel, werp hulle bekleding af en word geklee met skitterende nuwe klere, en word dan engele. Hulle word vergelyk met ruspes, wat deur hulle slegte status gaan, en verander word in `n papie, en sodoende in `n skoenlapper, waar daar `n ander bekleding gegee word, en ook vlerke van `n blou, geel, silwer, of goue kleur, en dan die vryheid van vlieg in die lug asof in hulle hemel, van die viering van hulle huwelik en die lê van eiers, en sodoende te voorsien in die voortsetting van hulle soort; en terselfdertyd word aan hulle geskenk die aangename voedsel van die sappe en geure van die verskillende blomme.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205