Ander Aardes in die Universum 1 - 200 versameling
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 98

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176.

98. In hulle aanbidding is hulle uiters nederig, want daarin reken hulle hulself as niks. Hulle aanbid ons Meester, en erken Hom as die enigste God. Die Meester verskyn ook aan hulle met tye onder `n engele vorm, en daarby as `n Mens, en die Goddelike skyn dan voort uit die gesig en affekteer die verstand. Ook die inwoners, as hulle `n sekere ouderdom bereik, praat hulle ook met geeste, deur wie hulle onderrig word aangaande die Meester, hoe Hy eintlik gedien moet word, en andersins hoe hulle moet lewe. Wanneer enigeen wens om die geeste wat van Saturnus af kom te mislei, en om hulle weg te lei van die geloof in die Meester, of vernedering teenoor Hom, en van hulle opregtheid van die lewe, sê hulle hulle wens om te sterf. Daar verskyn dan in hul hande klein messies, waarmee hulle die begeerte het om dit in hulle borste te steek. Toe hulle gevra word hoekom hulle so doen, sê hulle hulle sal eerder sterf as om van die Meester afgerokkel te word. Die geeste van ons aarde bespot hulle somtyds as gevolg hiervan, en berispe hulle met `n skuldgevoel oor hierdie optrede. Maar hulle antwoord, dat hulle baie goed weet om hulleself nie dood te maak nie, en dat dit slegs net `n voorkoms is wat vloei uit die denke, wat weergee om liewer te sterf as om weggerokkel te word vanaf die aanbidding Meester.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205