Verskillende Slange 251 - 350
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 28

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72.

278. Dat “totdat jy terugkeer na die aarde, want daaruit is jy geneem” aangedui word dat die kerk weer sal terugkeer na die eksterne mens soos wat dit was voor die wedergeboorte, is duidelik uit die feit dat “aarde” die eksterne mens aandui soos voorheen al gesê, en dat “stof” dit aandui wat verdoem en hels is, en dit is ook duidelik uit dit wat aan die slang opgelê is, aan wie gesê is – op grond van die vloek wat oor hom uitgespreek is – om “stof te eet.” Ter toeligting van wat gewys is ten opsigte van die betekenis van “stof” kan ons die volgende gedeelte uit Dawid byvoeg: “...almal wat in die stof neerdaal, sal voor Sy aangesig kniel, en hy wat sy siel nie in die lewe kan hou nie.” (Ps. 22: 29). En op `n ander plek: “U verberg u aangesig, hulle word verskrik; U neem hulle asem weg, hulle sterwe en keer terug tot hulle stof.” (Ps.104: 29), wat beteken wanneer die mens wegdraai van die gesig van die Meester, sterf en vergaan hulle, en “keer dus terug na die stof”, dit is, is verdoem en word hels.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205