Wat gebeur met kinders na die dood
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 15

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28.

Die geestelike wêreld word al so lank gesien as `n abstraksie, en geestelike entiteite as vormlose wesens, en gevolglik sonder organisasie, orde, of `n verhouding tot mekaar, dat dit moeilik vir die mens is om te glo dat dit `n meer wesenlike wêreld as hierdie is, en dat alle vorme meer skerp gedefinieër en meer onderskeie van mekaar is, en dat al die verhoudinge van hulle wat daar woon, meer spesifiek is as wat dit in hierdie wêreld kan wees. En dit is feite hierdie! Die Hemel is `n sfeer van groeiende aktiwiteite, gerig op bepaalde einddoelstellings. Ons sal mekaar se hulp in die hemel meer nodig hê as wat ons hier het, en ons kan baie meer vir mekaar doen. Ons geluksaligheid sal bestaan uit gee en ontvang. Hemelse liefde en wysheid sal vloei uit hemelse dade as `n noukeurige en spesifieke vorm. Dit is die natuur van `n hemelse lewe, dat elke een begeer, en is in `n konstante poging om sy eie liefde en wysheid te kommunikeer na ander. Hoe meer hy dit kan regkry, hoe gelukkiger is hy.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205