Wat gebeur met kinders na die dood
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 23

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28.

Hierdie idee van `n onderskeidende en persoonlike verhouding is een van die prominentste doktrines van die Nuwe Kerk betreffende die geestelike wêreld. In plaas van om alles te vermeng in `n vae en onduidelike veralgemening, word alles meer duidelik gedefinieer en geïndividualiseer. Alle lyne word meer duidelik getrek. Alles is meer duidelik vir die gewaarwording. Eenheid word nie verkry deur die vernietiging van verskeidenheid en om die individu te vermeng met die massas nie. Hierdie beginsel is van toepassing beide op persone en op woonplekke.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205