Wat gebeur met kinders na die dood
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 24

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28.

Om rond te sweef op `n wolk in die streke van die lugruim sal nie baie huislik wees nie. Om aan te sluit by `n ontelbare menigte in ewige Psalmsing sal nie `n huis wees nie. Die einste idee van ‘huis’ is in opposisie tot menigtes, tot die publiek. Huis is `n skuilplek, dit is privaatheid, dit is `n plek vir die vrye loop van die mees innerlike persoonlike gedagtes en emosies, wat nie gedeel word met enig-iemand nie.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205