Wat gebeur met kinders na die dood
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 5

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28.

Dit is waar van daardie kinders wie se ouers genoegsame middele het vir hulle behoeftes en opvoeding, en wat sal opgroei in `n sfeer van intelligensie en suiwerheid in die sirkel en omgewing van die huis en die skool, maar wat sal ons sĂȘ van hulle wat in onkunde gehou word, wat blootgestel word aan die besmetting van bose invloede, wie se bose geneigdheid gestimuleer sal word na `n aktiwiteit soos `n bose voorbeeld? Die kleintjie, onskuldig van verkeerd doen teenoor die Meester of teen die mens, word weggeneem vanuit die midde van die invloede wat nie sal faal om sy morele natuur te verkorrupteer nie, en word geplaas in die beste omstandighede vir sy spirituele gesondheid en geluksaligheid. Nou skyn die oneindige genade en wysheid van die Meester soos `n helder lig van wat gereken word as die mees geheimsinnige bedeling van Sy voorsienigheid en vergunning!

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205