Wat gebeur met kinders na die dood
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 6

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28.

Wanneer klein kindertjies oorgaan in die ander lewe, is hulle steeds nog babas en kinders. Hulle wen niks by deur hulle oorgang nie. Die klein babatjie wat van sy moeder se arms af oorgaan na die arms van die engele is dieselfde klein kindjie as toe hy sy moeder se arms verlaat het. Dit is net so swak en onkundig, en benodig dieselfde versorging. As jy hom sal sien wanneer hy uit sy materiƫle liggaam opgewek word, sal jy weet dit was jou kind, want dit het dieselfde kenmerke, dieselfde karakter, dit behou sy individualiteit ens. Dit het niks agter gelaat wat regmatig aan hom behoort het nie. Hy verloor niks!

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205