Wat gebeur met kinders na die dood
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 7

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28.

Baie van julle het gesien wat ons noem die dood van `n kind. Dit is een van die mees aandoenlike en roerende toneel in menslike ervaring. Het jy al ooit so hulpeloos gevoel as wanneer jy die dierbare kind van jou emosie en liefde sien weggaan van jou af, om as’t ware weg te sypel uit jou greep? Verbinding op verbinding is nou afgesny. Die klein handjie verseg om terug te keer – die drukking van jou eie, die lippies antwoord nie meer op die moeder se stem nie. Jy hou dit slegs vas, as’t ware, met die oë, en die lig begin te taan en is gou gou weg en vervaag. Die laaste natuurlike skakel wat hom aan jou bind is gebreek, en dit is weg – geval in die donker onbekende. Dit is `n te lewendige en verskriklike verskyning vanuit hierdie lewe.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205