Wat gebeur met kinders na die dood
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 9

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28.

Die ander groep staan met sagte hande en warm harte om dit uit die graf van die liggaam te lig, en om dit te verwelkom tot hulle eie woning. Hulle sien niks anders as lewe nie. Nuwe emosies word wakker in hul harte, nou vervul vreugdevolheid hulle siele, want hulle sien nuwe geleenthede vir die uitoefening daarvan, `n nuwe wese om lief te hĂȘ en te versorg. Hulle gedagtes en emosies moet van dieselfde gesteldheid wees, net meer voller, nader, en meer brandend, as die van die ouers waarmee hulle die nuut geborene groet en ontvang.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205