Hemel en Hel 1 - 603 (gekoppel)
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 11

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621.

9. Engele gaan nog verder uit hulle wysheid. Hulle sê dat nie net alles wat goed en waarheid van die Meester is nie, maar so ook alles van die lewe. Hulle bevestig dat niks uit homself kan ontspring nie, maar slegs van iets voorgaande van homself, daarom ontspring alle dinge uit `n Eerste, wat hulle noem die eintlike essens (kern) van die lewe van alle dinge. En sodoende hou dinge aan om te bestaan, want voortdurende bestaan is `n eindelose voortspringing uit iets, en wat ookal nie voortdurend bymekaar gehou word deur `n bemiddelaar nie in verband met die Eerste, word onmiddellik verstrooi en verdryf. Hulle sê ook dat daar maar net Een Fontein van die lewe is, en dat `n mens se lewe `n klein stroompie daarvan is, wat, as dit nie voortdurend uit die fontein gevoed word nie, onmiddellik sal wegvloei. Ook sê hulle dat van hierdie Een Fontein van die lewe, wat die Meester is, niks voortgaan behalwe die Goddelike goeie en die Goddelike waarheid, en dat elkeen beïnvloed word daardeur in verhouding tot die mate van die ontvangs daarvan, hulle wat dit in geloof ontvang en daarin lewe, vind die hemel in hulleself. Terwyl hulle wat dit verwerp of verstik, verander dit na die hel, want hulle verander die goeie na die bose, en waarheid na valshede, dus verander hulle die lewe na die dood. Weer, dat alles van die lewe van die Meester is, en hulle bevestig dit dat alle dinge in die heelal `n verhouding het met die goeie en die waarheid: die lewe van `n mens se wil, wat die lewe is van sy liefde, na die goeie; en die lewe van sy insig en intelligensie, wat die lewe van sy geloof is, na die waarheid. Siende dat alles wat goed en waar is van bo kom sal dit noodwendig so wees dat alles van die lewe ook van bo af moet kom. Dit is die geloof van die engele en weier alle dankie sê vir al die goeie wat hulle doen, en word ongelukkig en onttrek hulle as enigiemand enige goed aan hulle toeskrywe. Om goed te doen vir jou eie sak noem hulle nie goed nie, omdat dit vir die eie ek gedoen word. Maar om goed te doen ter wille van die goeie, noem hulle die goeie uit die Goddelike, en dit, sê hulle, is dit wat die hemele uitmaak, omdat dit goed is uit die Meester. 9.1

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205