Hemel en Hel 1 - 603 (gekoppel)
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 142

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621.

137. In Johannes word daar gesê: “In die begin was die woord, en die Woord was by God, en die Woord was God. Alle dinge het deur Hom ontstaan, en sonder Hom het nie een ding ontstaan wat ontstaan het nie. In Hom was lewe, en die lewe was die lig van die mense. Hy was in die wêreld en die wêreld het deur Hom ontstaan. En die Woord het vlees geword en het onder ons gewoon, en ons het Sy heerlikheid aanskou…” (Joh. 1:1-14). Duidelik word die Meester hier genoem “die Woord”, want dit word gesê dat “die Woord het vlees geword”. Maar wat word spesifiek bedoel deur “die Woord”, dit is nie bekend nie en sal daarom verduidelik word. Hier beteken “die Woord” die Goddelike waarheid wat in die Meester is en van die Meester is; 137.1 en dit is ook hoekom dit ook genoem word “die Lig” wat die Goddelike waarheid is, soos alreeds in hierdie hoofstuk gewys. Dat dit deur middel van die Goddelike waarheid is dat alle dinge geskape en gemaak is, sal nou verduidelik word. [2] In die hemel het die Goddelike waarheid al die krag, en apart daarvan is daar hoegenaamd geen krag nie 137.2 Vanuit die Goddelike waarheid word die engele ‘kragte’ genoem, en is kragte tot die mate dat hulle ontvangers of houers daarvan is. Deur middel daarvan het hulle die oorhand oor die helle en oor alles wat hulle opponeer. `n Duisend vyande daar kan nie staan teen `n enkele straaltjie van lig uit die hemel nie, wat Goddelike waarheid is. Soos wat die engele engele is deur die ontvangs van Goddelike waarheid, volg dit dan dat die totale hemel van geen ander bron is nie, siende dat die hemele bestaan uit engele. [3] Dat daar so `n krag is in die Goddelike waarheid, kan hulle nie glo wat geen ander idee van die waarheid het as dat dit deur die denke of spraak is, wat in homself geen krag het nie. Maar Goddelike waarheid het krag in homself, en so `n krag dat deur middel daarvan was die hemele geskep en die wêreld met alle dinge daarop en daarin. Dat daar so `n krag is, kan gewys word deur twee vergelykings – deur die krag van die waarheid en die goeie in die mens, en deur die krag van die lig en die hitte van die son in die wêreld. Deur die krag van die goeie en waarheid in die mens, in dat alles wat die mens doen, doen hy vanuit sy intelligensie en wil – vanuit sy wil deur middel van die goeie en van sy intelligensie deur middel van die waarheid, want alle dinge in die wil het `n verhouding tot die goeie en alle dinge in die intelligensie het `n verhouding tot die waarheid. Dit maak dit duidelik dat die hele liggaam gevorm is vir die dienstigheid tot die goeie en die waarheid, gevolglik gevorm deur die goeie en die waarheid. [4] Deur die krag van die hitte en lig van die son in die wêreld, in dat alles wat groei in die wêreld, soos bome, graan, blomme, grasse, vrugte, en sade, kom ten volle tot bestaan en wasdom deur middel van die hitte en lig van die son, wat wys watter krag daar in hom is deur die produsering hiervan. Wat moet die krag van die Goddelike lig, wat Goddelike waarheid is, nie wees nie? Omdat die hemel sy bestaan hieruit het, het die wêreld ook sy bestaan hieruit, siende dat die wêreld sy bestaan deur middel van die hemele het, soos dit alreeds aangetoon is. Van al hierdie kan die betekenis van die woorde “alle dinge het deur Hom (die Woord) ontstaan, en sonder Hom (die Woord) het nie een ding ontstaan nie, “ ook “en die wêreld het deur Hom (die Woord) ontstaan”, dit is, deur Goddelike waarheid vanaf die Meester. 137. 4. Vir dieselfde rede, in die ‘Boek van die Skepping’ word eerste oor die lig gespreek, en dan die dinge wat van die lig is (Gen. 1:3,4). Vir hierdie rede ook het alle dinge in die universum, beide in die hemel en in die wêreld, `n verhouding tot die goeie en die waarheid en tot hulle vereniging, ten einde enigiets te wees.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205