Hemel en Hel 1 - 603 (gekoppel)
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 156

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621.

Hemel en Hel 151 – 200 Deur Emmanuel Swedenborg- 1688-1772 Arcana Coelestia – geheime van die hemele 151. Die teenoorgestelde is waar van hulle wat in die hel is. Hulle wat daar is,. kyk nie op na die Meester as `n son, nog minder as `n maan nie, maar hulle kyk terugwaarts weg van die Meester af na die digte duisternis wat in die plek van die son van die wêreld is, en na die duisternis wat in die plek van die aarde se maan is. Hulle wat genoem word genii kyk na die digte duisternis wat in die plek is van die aarde se son, en hulle wat genoem word geeste kyk na die duisternis wat in die plek van die maan is. 151.1 Dit was hierbo getoon (n. 122) dat die wêreld se son en die aarde se maan word nie in die geestelike wêreld gesien nie, maar in die plek van hierdie son `n digte duisternis teenoor die son van die hemel, en in die plek van hierdie maan, `n duisternis teenoor die maan van die hemel. Vir hierdie rede is die kwarte (wyk of buurt of leefkwartiere) van hulle in die hel die teenoorgestelde van die kwarte (wyk of buurt of leefkwartiere) van die hemel. Die ooste vir hulle is waar die digte duisternis is, die weste is waar die son van die hemel is, die suide is aan hul regterkant, en die noorde is aan hul linkerkant, en dit ook in elke draaiing van hul liggame. Ook hulle aanskyn kan nie anders nie, omdat die gehele neiging en gevolglike vaste voorneme van hulle innerlike neig en strewe na daardie rigting. Dit was hierbo gewys (n.143) dat die neiging en gevolglike vaste voorneme van die innerlike van almal in die ander lewe in harmonie met sy liefde is. Die liefde van hulle in die helle is die liefde van die self of eie ek, en van die wêreld, en hierdie liefdes is wat aangedui word deur die wêreld se son en die aarde se maan. (n. 122), en hierdie liefdes is die teenoorgestelde tot die liefe tot die Meester en liefde teenoor die naaste, 151.2 en dit is die rede hoekom hulle hulself terugwaarts draai in ooreenstemming met hul wyk of buurt, hulle wat in die boosheid is uit liefde vir hulleself, woon van die ooste tot die weste, en hulle wat in die falsheid van die bose lewe – van die suide tot die noorde. Maar meer sal hieroor gesê word hieronder, waar die helle behandel word.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205