Hemel en Hel 1 - 603 (gekoppel)
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 185

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621.

180. Soos wat die engele in die hemel bekleed is met gewade, so het hulle in die wêreld verskyn met klere aan, soos hulle wat aan die profete verskyn het of soos hulle wat gesien is by die Meester se graftombe. Wie se voorkoms soos die van weerlig was, en hulle gewade glinsterend en wit (Matt. 28:3, Mark 16:5, Luk. 24:4, Joh. 20:12, 13), en hulle wat in die hemel gesien is deur Johannes. Wat gewade aan het van fyn linne, en wit (Apokalips 4:4, 19:14). En omdat intelligensie van die Goddelike waarheid is; was die gewaad van die Meester toe Hy verheerlik is, stralend en glinsterend wit soos die lig (Matt. 17:2, Mar. 9:3, Luk. 9:29). Siende dat lig Goddelike waarheid is en uitgaande vanaf die Meester (sien bo, n. 129), so sal gewade in die Woord die Waarheid aandui en intelligensie vanuit die waarhede soos in die Apokalips. Hulle wat nie hulle gewaad besoedel het nie sal saam met My wandel in wit, want hulle is waardig. Hy wat sal oorwin sal geklee word in wit klere (3:4,5) Geseënd is hy wat wat waak en sy klere bewaar (16:15). En van Jerusalem, wat `n kerk beteken wat in die waarheid is, 180.1 dit is geskryf in Jesaja: Ontwaak, beklee jou met sterkte, o, Sion, trek jou sierlike klere aan, o Jerusalem (52:1). En in Eségiël: Ook het Ek jou beklee met veelkleurige kleure…en Ek het jou gehul in fyn linne en jou oordek met sy. (16:10, 13), en so is daar baie ander gedeeltes. Maar hy wat nie in die waarheid is nie, word gesê; “nie geklee met `n bruilofskleed nie.” Soos in Matthéüs. Toe die koning kom en Hy sien `n man wat nie `n bruilofskleed aan het nie, sê Hy toe vir hom; “Vriend, hoe het jy hier ingekom sonder `n bruilofskleed aan?” Daarna is hy in die buitenste duisternis gewerp. (22: 11-13). Die huis van die huweliksfees beteken die hemel en die kerk omrede die verbinding van die Meester met die hemel en die kerk deur middel van Sy Goddelike waarheid; en vir hierdie rede word die Meester in die Woord genoem die Bruidegom en Eggenoot, en die hemel, met die kerk, word genoem die bruid en eggenote.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205