Hemel en Hel 1 - 603 (gekoppel)
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 188

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621.

183. Die plekke van die tuistes en woonplekke van die engele. Soos wat daar gemeenskappe in die hemel is en die engele leef soos mense, het hulle ook tuistes en verblyfplekke, en alles verskil volgens en in ooreenstemming met elkeen se status van die lewe. Dit is manjefiek vir hulle in die hoër waardigheid, en minder manjefiek vir hulle in die laer toestande. Ek het meermale met engele gepraat oor die plekke waar hulle woon in die hemel en aan hulle gesê dat daar op aarde skaars iemand vandag sal wees wat sal glo dat hulle woonplekke het, sommiges omdat hulle hulle nie kan sien nie, sommiges dat hulle nie weet dat engele mense is nie, en sommige omdat hulle glo dat die engele-hemel die hemel is wat hulle met hulle oë rondom hulle kan sien, en siende dat dit leeg voorkom dat hulle eteriese liggame moet hê, hulle gevolgtrekking is dus dat hulle in die eter lewe. Meer nog, hulle begryp nie hoe daar sulke dinge in die geestelike wêreld kan wees nie, omdat hulle niks van die geestelike af weet nie. [2] Die engele antwoord dat hulle bewus is van die onkunde wat tot op hierdie dag heers op aarde, en tot hulle verbasing hoofsaaklik in die kerke, en meer by die intelligente mense as by hulle wat meer eenvoudig is. Hulle sê dat dit geweet kan word uit die Woord dat engele mense is, omdat hulle wat gesien was, was gesien as mense, en die Meester, wat al Sy Menslike saam met Hom geneem het, het op dieselfde manier verskyn. Dan moet dit geweet word dat, aangesien die engele mense is, het hulle ook hulle vasgestelde blyplekke soos woonhuise, en vlieg nie rond in die lug nie, soos sommige in hulle onkunde dink, wat die engele kranksinnigheid noem, en alhoewel hulle geeste genoem word is hulle nie winde nie. Dit, sê hulle, kan verstaan word as die mens slegs onafhanklik dink van hulle verkreë denkbeelde wat verkeerd is oor engele en geeste, soos wat hulle doen deur dit nie te bevraagteken en om dit te onderwerp aan direkte denke en te ondersoek of dit so is of nie. Want almal het `n algemene idee dat engele in `n menslike vorm is en het huise wat genoem word herehuise of wonings van die hemel, wat enige huis of woning op die aarde oortref in prag, maar hierdie algemene idee, wat van die hemel af invloei, val onmiddelik uiteen as dit gebring word by nadere ondersoek en navraag of dit so is of nie, wat veral by die geleerdes gebeur, wat deur hulle eie intelligensie die hemele vir hulself gesluit het asook die invloei van hemelse lig. [3] En dieselfde gebeur met die geloof in `n lewe van die mens na die dood. Wanneer een daaroor praat, en dink terselfdertyd aan die siel uit die lig van die wêreldse geleerdheid, of van die doktrine van die vereniging weer met die liggaam, hy glo dat na die dood hy weer lewe soos `n mens, en tussen engele as hy goed gelewe het, en dat hy die prag van die dinge sal sien en sal heerlikheid belewe, maar sodra hy sy gedagtes rig op die doktrine van die hereniging met die liggaam, of hierdie teorie aangaande die siel, en die vraag word geopper of die siel so is, en of dit waar kan wees, word sy vorige idees verdryf.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205