Hemel en Hel 1 - 603 (gekoppel)
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 209

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621.

203. Sover as wat enigiemand in die vorm van die hemel is, is hy in die hemel, in der waarheid `n hemel in die kleinste vorm, (n. 57); gevolglik is hy in dieselfde mate in die intelligensie en wysheid, en soos dit hierbo gesê is, al die gedagtes of denke van sy insig en al die emosies van sy wil brei hulleself uit op elke kant in die hemel in ooreenstemming met sy vorm, en wonderlike kommunikasie met die gemeenskappe daar, en hulle op hulle beurt met hom 203.1 [2] Daar is sommige wat nie glo dat gedagtes en emosies hulleself regtig rondom hulleself uitbrei, en glo dat dit binne in hulself is, omdat wat hulle dink sien hulle binne in hulleself, en nie op `n afstand nie, maar hulle is grootliks verkeerd. Want soos wat die sig van die oog `n uitstrekking het tot veraf geleë voorwerpe, en word geaffekteer in ooreenstemming met die orde van die dinge wat gesien word in daardie uitstrekking, so is die innerlike sig, wat van die insig of verstand is, en het `n soortgelyke uitbreiding in die geestelike wêreld, alhoewel dit nie deur die mens gewaar word nie, vir die rede hierbo gegee (n. 196). Die enigste verskil is dat die sig van die oog word geaffekteer op `n natuurlike manier, omdat dit geaffekteer word deur dinge in die natuurlike wêreld, terwyl die sig van die intelligensie of insig geaffekteer word op `n geestelike manier, omdat die dinge in die geestelike wêreld, wat `n verhouding het met die goeie en die waarheid; het die mens `n onkunde hiervan en dat hy nie bewus is dat daar enige lig is wat die insig verlig nie, en sonder daardie lig kan die mens glad nie dink nie. (n. 126-132). [3] Daar was `n sekere gees wat gedink het dat sy gedagtes van homself was, dus sonder enige verlenging buite homself en kommunikasie daarby met gemeenskappe buite homself. Dat hy mag leer dat dit nie waar is nie, was sy kommunikasie met buur gemeenskappe afgesny, en gevolglik was nie net sy denke weggeneem nie, maar het neergeval asof hy leweloos was, en soos wat dit geleidelik herstel het, keer hy terug na sy eie staat van denke. [4] Toe die ander geeste dit sien, het hulle erken dat alle denke en emosie, en gevolglik, alles van die lewe, vloei in in ooreenstemming met kommunikasie, siende dat alles van die mens se lewe bestaan in sy vermoë om te dink en om geroer te word deur emosie, of wat dieselfde is, in sy vermoë om te verstaan en te wil. 203.2

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205