Hemel en Hel 1 - 603 (gekoppel)
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 218

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621.

212. Wanneer dit kom by die besonderhede van die vorm van die hemel en hoe dit voortgaan en vloei, kan self die engele nie begryp nie. `n Sekere begrip daarvan kan gevorm word van die vorm van al die dinge in die menslike liggaam, as dit ondersoek word deur `n wyse ondersoeker; want dit was hierbo getoon, in hulle onderskeie hoofstukke, dat die totale hemel `n mens reflekteer (sien n. 59-72) en dat al die dinge in die mens korrespondeer met die hemele (n. 87-102). Hoe onverstaanbaar en onverklaarbaar daardie vorm is, is duidelik slegs in `n algemene manier deur die senuwee weefsels en vesels, waarby elke deel en alle dele van die liggaam saamgeweef is. Wat hierdie vesels of weefsels is, en hoe hulle voortgaan en vloei in die brein, kan die oë nie alles waarneem nie; want ontelbare vesels is so inmekaar geweef, dat as dit saamgeneem word, kom dit voor soos `n sagte aaneenlopende massa, en tog is dit op grond hiervan dat met hierdie elke ding en alle dinge van die wil en die intelligensie vloei met die uiterste duidelikheid in handelinge. Hoe hulle hulself in die liggaam inter geweef het is duidelik uit die verskillende netwerke, soos die van die hart, die dermsisteem, en ander, en ook van die knope wat genoem word limfkliere waarin baie vesels ingaan van elke deel en daar intergeweef raak, en dan weer daaruit saamgesmelt om voort te gaan na hulle funksies, en dit oor en oor, behalwe ook dinge in elke lid, orgaan en spier. Wie ookal hierdie vesels en sy baie wonders ondersoek met die oog van wysheid, sal totaal verstom staan. En tog is die dinge wat met die oog gesien kan word maar net `n paar, en dié wat nie gesien kan word nie is nog meer wonderlik, omdat hulle aan die innerlike sfeer van die natuur behoort. Dit is dan duidelik dat hierdie vorm korrespondeer met die vorm van die hemel, omdat al die werkinge van die intelligensie en die wil is binne in en is in ooreenstemming daarmee, want dit is in ooreenstemming met hierdie vorm, wat `n mens ookal wil kom spontaan tot aksie, en wat hy ookal dink, sprei deur die vesels van hulle begin tot by hul einde, wat die bron is van sensasie, aangesien dit die vorm van denke en wil is, dit is `n vorm van intelligensie en wysheid. So is die vorm wat korrespondeer tot die vorm van die hemel. En hiervan kan dit geweet word dat so is die vorm in ooreenstemming waarmee elke emosie en gedagte van engele hulself uitbrei, en so ver as wat die engele in hierdie vorm is, is hulle in intelligensie en wysheid. Dat hierdie vorm van die hemel van die Goddelike Mensheid van die Meester is kan hierbo gesien word (n. 78-86). Al hierdie dinge word gesê om dit duidelik te maak dat die hemelse vorm so is dat selfs in sy algemeenheid sal dit nooit totaal geken word nie, dat dit selfs vir die engele onverstaanbaar is.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205