Hemel en Hel 1 - 603 (gekoppel)
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 247

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621.

241. Die spraak van die engele in die Meester se hemelse koninkryk kom ooreen met die spraak van die engele van die Meester se geestelike koninkryk, maar dit is meer van `n interne denke. Hemelse engele is in die goeie van die liefde tot die Meester, en daarom spreek hulle uit wysheid; terwyl die geestelike engele in die goeie van die naasteliefde is, wat in essensie die waarheid is (n. 215), en daarom spreek hulle uit intelligensie, want wysheid is van die goeie, en intelligensie is van die waarheid. Om hierdie rede is die spraak van die hemelse engele soos `n sagte stroompie, asof dit deurlopend is, maar die spraak van die geestelike engele is effe trillerig en geskei. Die spraak van die hemelse engele het baie van die toon van die klinkers “u” en “o” in; terwyl die spraak van die geestelike engele meer van die toon van die “e” en “i”*; want die klinkers staan vir toon, en in daardie toon is daar emosie, en die toon van die spraak van engele korrespondeer met hulle emosie, soos hierbo alreeds gesê (n. 236); terwyl die klank artikulasie, wat woorde is, korrespondeer met die idees van die denke wat ontspring uit emosie. Terwyl die klinkers nie essensieël in `n taal is nie, maar slegs dien as metode om die tone en woorde te verhef na die verskillende emosies in ooreenstemming tot elkeen se staat, so word die klinkers in die Hebreeuse taal nie uitgespreek nie, en word ook verskillend vertolk. Hieruit is `n mens se kwaliteit in die opsig van sy emosie en liefde bekend aan die engele. Ook in die spraak van die hemelse engele is daar nie harde konsonante nie (medeklinkers), en dit is raar as die een konsonant oorgaan na `n ander sonder die invoeging van `n woord wat begin met `n klinker. Dit is hoekom ons in die Woord so baie die woordjie “en” tussenin gevoeg kry , soos gesien kan word deur hulle wat die Woord in Hebreeus lees, waarin hierdie invoegsel sag is, en begin en eindig met `n klinker klank. Weereens, in die Woord, en in Hebreeus kan dit in dieselfde mate gesien word deur die woord wat gebruik word of dit behoort aan die hemelse klas of die geestelike klas, dit is, of dit die goeie of die waarheid betrek. Daardie wat die goeie betrek maak grootliks van die ‘u’ en “o” klanke gebruik, en somtyds `n bietjie van die “a”, terwyl hulle wat die waarheid betrek, gebruik maak van die klanke van die “e” en die “i”. Omdat dit veral in die tone is dat die emosie homself uitdruk, so in die menslike spraak, wanneer ernstige onderwerpe bespreek word, soos bv. die hemel [caelum] en God [Deus], word daardie woorde verkies wat die klinkers “u” en “o” bevat; en musiek tone, wanneer sulke temas uitgedruk moet word, styg dit tot dieselfde volheid; maar nie as minder verhewe temas vertolk word nie. Deur hierdie metode is die musikale kuns in staat om emosies van verskillende dieptes uit te druk. *[Soos wat hierdie klinkers in Europese tale uitgespreek word – Vert.]

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205