Hemel en Hel 1 - 603 (gekoppel)
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 252

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621.

246. Die Spraak van Engele met die Mens. Engele wat met die mens praat, praat nie in hulle eie taal nie, ook nie in enige taal wat nie bekend is aan die mens nie, maar in die mens se eie taal, of in `n taal waarin hy gemaklik is. Dit is so omdat wanneer engele met die mens praat, draai hulle hulself na hom toe en verbind homself met hom, en hierdie verbinding of samesmelting van die engel met die mens veroorsaak dat beide in dieselfde denke of gedagtes is, en omdat die mens se denke met sy geheue saamhang, en dit is die bron van sy spraak, het die twee dieselfde taal. Bowendien, wanneer `n engel of `n gees na `n mens toe kom en deur hom na hom te draai om sodoende met hom saam te smelt, gaan hy so in die totale geheue van daardie mens in dat hy skaars bewus is dat hy homself nie weet wat ookal die mens weet nie, insluitende sy taal. [2] Ek het met engele hieroor gepraat en hulle sê dalk het hulle gedink dat hulle my aanspreek in my moedertaal, want dit is so waargeneem, en tog was dit ek wat gepraat het en nie hulle nie, en dat dit duidelik was van die feit dat engele nie `n enkele woord in die menslike taal kan uiter nie. (sien n. 237). Bowendien, die menslike taal is natuurlik en hulle is geestelik, en geestelike entiteite kan nie uitdrukking gee aan enigiets op `n natuurlike manier nie. Hierop reageer hulle deur te sê dat hulle bewus is dat hulle samesmelting met die mens met wie hulle praat is met sy geestelike denke, maar omdat sy geestelike denke in sy natuurlike denke invloei, en sy natuurlike denke saamhang met sy geheue, kom die taal van die mens en al sy kennis vir hulle voor asof dit hulle eie is; en dit is so vir hierdie rede, dat terwyl dit die Meester se plesier is dat daar so `n samesmelting met, en `n soort van invoeging van die mens in die hemel is, nogtasns is die staat van die mens nou so dat daar nie langer so `n samesmelting met engele kan wees nie, maar slegs met geeste wat nie in die hemel is nie. [3] Terwyl ek hieroor gesels met geeste was hulle ook onwillig om te glo dat dit die mens is wat praat, en dring daarop aan dat hulle binne in die mens spreek, ook dat die mens se kennis hulle kennis is en nie die mens se kennis nie, maar alles tevergeefs. Wat bedoel word by geeste en wat bedoel word by engele sal verder vertel word wanneer die wêreld van die geeste behandel word.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205