Hemel en Hel 1 - 603 (gekoppel)
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 258

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621.

Wie is jou Naaste? Hier wil ek die netelige kwessie behandel oor ‘wie jou naaste’ is. `n Mens kan huil om te hoor wat van die kansels, en veral op openbare vakansie dae, soos ‘Dingaans Dag’ – 16 Desember - gepreek word – veral as `n mens die ouer garde se prediking in ag neem – teenoor dit wat vandag gepreek word, is dit `n radikale ommeswaai – en `n mens vra nou, wie was reg – die ouer garde se prediking, wat die spyker op die kop geslaan het, of die moderne, liberalistiese, - in pas met die politiek – prediking wat preek; “jy moet jou naaste liefhê soos jouself”. Wat beteken die Woord Naaste? Die ou Testament gee die woord aan as rêya’ – en beteken `n bekende persoon, `n broer, `n vriend, ‘a lover’ ‘a companion’ m.a.w. iemand wat jy ken, iemand wat die naaste aan jou is, een wat jy lief het, `n maat, of dan ook – in die vroulike vorm - `n huweliksmaat. Dit sê ook naby, skerp by, teenaan, buurman. Dit maak die Wet van Jahwe moontlik en verstaanbaar om na te kom….jy kan tog net iemand liefhê wat jy ken. Om lief te hê is waar, nodig, en moontlik, as dit jou ‘naaste’ is. Om barmhartigheid te bewys, of vriendelikheid, kan sekerlik nie skade doen nie, en kan oor `n wyer terrein val……maar laat dit vir ons duidelik wees…..Almal is nie jou naaste nie” Dit is prakties ook nie moontlik nie. Ons het in hierdie woord weer `n speelding in die hand van Satan om die Bybel te gebruik om die ware betekenis uit verband te ruk en sodoende die pad oop te maak vir die liberalis en humanis om onder die dekmantel van die Christendom sy onwaarhede te verkondig. Lees 11 Kron. 28: 1-5 dan sal u verstaan waarom die Messiah die verhaal van die barmhartige Samaritaan vertel het. Dit staan in Lukas 10. Ek haal vir u aan uit 11 Kron. 28: 15: “En die manne wat met hulle naam aangewys was, het opgestaan en die gevangenes ondersteun en al die naaktes onder hulle uit die buit klere laat aantrek; en hulle het aan hulle klere en skoene gegee en hulle laat eet en drink en hulle gesalf en almal wat moeg was, op esels vervoer en na Jérigo, die palmstad, by hul broers gebring; daarna het hulle na Samaria gegaan.” U sien dus dat hier `n ooreenkoms is met die verhaal van die barmhartige Samaritaan van Lukas 10. Wat is dan die kern van hierdie twee verhale? Eerstens sien ons in vers 12 van 11 Kron. 28, dat dit Israeliete was – uit die stam van Efraim wat die gevangenis tegemoet gekom het – m.a.w. broer help broer. Ten tweede het hulle vir hulle klere gegee om aan te trek. Ten derde het hulle hul gevoed en iets te drinke gegee. Ten vierde het hulle hul wonde verpleeg deur salf daaraan te smeer. Ten vyfde het hulle die wat moeg was, en nie kon loop nie, op esels geplaas en hulle na Samaria gebring waar hulle verdere versorging kon kry. Dit klop ongeveer met Lukas se Samaritaan! Dit is dus mense van dieselfde volk – Israeliete met dieselfde bloedlyn, wat goed gedoen het aan hulle eie mense. In Lukas 10 vertel die Messiah aan die Judeër hoedat die Isrealiete – in hierdie geval Samaritane – voordat daar basters in Samaria ingetrek het – in die verlede barmhartig was – en hy moet ook so handel. Dit is dan duidelik dat jou naaste `n volksgenoot is. Deur hom te help is `n bewys van jou liefde vir hom. Dit is nie te sê dat jy nie ander rasse ook moet help nie – inteendeel – daar word op groot skaal vir hulle hospitale gebou waar hulle gratis versorging en mediese behandeling kan kry – as hulle oud word , word daar `n pensioen aan hulle betaal – as hy wil werk, word die barmharige Samaritaan se werk van hom af wegeneem en aan hom gegee, of hy opgelei is al dan nie, maak nie soseer saak nie - maar die kern van die saak is dat ‘naaste’ daardie persoon is wat geneties aan jou verwant is.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205