Hemel en Hel 1 - 603 (gekoppel)
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 269

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621.

Uit die Hemelse Verborgenhede: *r. Die Meester is die Woord, omdat Hy die Goddelike Ware is. (n. 2583, 2803, 2894, 5272, 7678). * Die Woord is die Goddelike Ware. (n. 4692,5975, 9987). * Dat van Hom wat op die perd sit, gesê word: Te oordeel en te stry in geregtigheid”, is omdat die Meester die Geregtigheid is, en dat die Meester die Geregtigheid genoem word, omdat Hy deur Sy eie Mag die menslike geslag verlos het. (n. 1813, 2025-27, 9715, 9809, 10019, 10152). * Die Geregtigheid is die verdienste, wat slegs aan die Meester behoort. (n. 9715, 9979). * Dat Sy oë soos `n vlam van vuur, die Goddelike Ware uit die Goddelike Goeie van die Goddelike Liefde beteken, is omdat die oë die verstand en die ware van die geloof beteken. (n. 2701,4403-21, 4523-34, 6923, 9051, 10569). * `n Vlam van vuur, beteken die goeie van die liefde. (n. 934, 4906, 5215, 6314, 6832). * Die krone op Sy hoof, beteken die goeie en die ware van die geloof. (n. 114, 3858, 6335, 6640, 9863, 9865, 9868, 9873, 9905). * `n Naam geskrywe het, wat niemand weet as Hyself nie, beteken omdat niemand buite Hom sien wat die inwendige sin van die Woord is, en diegene aan wie Hy dit openbaar, is omdat die naam die hoedanigheid van `n ding aandui. (n. 144, 145, 1754, 1896, 2009, 2724, 3006, 3237, 3421, 6674, 9310). * Omklee Hom met `n kleed in bloed gedoop, beteken die Woord in die letter, waaraan geweld aangedoen is, omdat `n gewaad (kleed) die ware beteken, wat die goeie omhul. (n. 1073, 2576, 5248, 5319, 5954, 9212, 9216, 9952, 10536). * Oor die ware in sy uiterste, bygevolg die Woord in die letter. (n. 5248, 6918, 9158, 9212) * Dat bloed, die geweld beteken, deur die valse aan die ware aangedoen. (n. 374, 1005, 4735, 5476, 9127). * Dat die leërskare (leërs van die hemel) in die hemele, wat Hom op wit perde volg, diegene aandui, wat in die verstand (verstaan) van die Woord volgens die inwendige sin is, kom omdat deur die leërskare, diegene aangedui word, wat in die ware en die goeie van die hemel en van die kerk is. (n. 3448, 7236, 7988, 8019). * Deur die perd word die verstand aangedui, soos dit in die hemelse lig is, bygevolg die inwendige ware. (n. 3301, 3993, 4007, 5319). * Geklee is in wit en rein fyn linne, beteken in die ware uit die goeie is, omdat fyn linnegewaad of uit fyn linne gemaak die ware beteken uit hemelse oorsprong, wat die ware uit die goeie is. (n. 5319, 9469). * `n Naam geskrywe op Sy kleed en op Sy heup, beteken die ware en die goeie en die hoedanigheid daarvan. Dit is omdat die kleding die ware beteken, soos hierbo gesê, en die heup (dybeen) die goeie van die liefde beteken. (n. 3021, 4277, 4280, 9961, 10488). * Koning van die konings en Here van die here, is die Meester met betrekking tot die Goddelike Ware en met betrekking tot die Goddelike Goeie. Die Meester word Koning genoem uit die Goddelike ware, en Meester uit die Goddelike goeie. (n. 3009, 4973, 5068, 6148, 9167, 9194). *s. Elia en Elisa stel die Meester voor wat die Woord betref. (n. 5247, 7643, 8029, 9372,). * Waens dui die leer uit die Woord aan. (n. 5321, 8215). [ Aan die werkie “Oor die Wit perd” word, deur Swedenborg nog elf paragrawe toegevoeg met verwysing na die werk “ Hemelse Verborgenhede,” almal handelend oor die Woord. Die Nederlandse uitgawe uit 1916 bevat nog een aanhangsel: “Brief van Emanuel Swedenborg aan die Koninklike Akademie van Wetenskappe te Stockholm,” oor die ontsyfering van die Egiptiese hiërogliewe. Die eerste Nederlandse vertaling deur G. Rarger word uitgegee in 1916 deur die Akademie van die Nuwe Kerk, Penn. V.S.A.] (Hier eindig die verhandeling oor Die Wit Perd wat ter illustrasie gedien het, en die res van die hoofstuk oor die Hemel en Hel volg nou net hiena)

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205