Hemel en Hel 1 - 603 (gekoppel)
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 279

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621.

269. Die wysheid van engele is onbeskryflik in woorde, dit kan slegs geillustreer word deur sommige algemene dinge. Engele kan hulself uitdruk in `n enkele woord wat die mens nie kan uitdruk in `n duisend woorde nie. Weereens, `n enkele engele woord bevat ontelbare dinge wat nie in woorde van die menslike taal uitgedruk kan word nie, want in elkeen van die dinge wat deur engele geuiter word, is daar arcana (geheimenisse) van wysheid in `n voortdurende verbinding wat menslike kennis nooit bereik nie. Weereens, waar die engele in gebreke bly om woorde in hulle spraak uit te druk, maak hulle op uit die toon, waarin daar `n emosie is vir die dinge in hulle orde. (soos gesê is hierbo, n. 236, 241). Toon of klank druk emosie uit, en woorde druk idees van gedagtes van die emosie uit; en vir hierdie rede word van die dinge wat in die hemele gehoor word, gesê dat dit onuitspreeklik en onverstaanbaar is. So ook kan engele in staat wees om in `n paar woorde hulle uit te druk, elke en iedere ding wat geskryf is in `n totale volume, en gee aan elke woord betekenisse wat die denke oplig tot innerlike wysheid, want hulle spraak is sodanig dat dit in ooreenstemming is met hul emosie en aandoenninge, en elke woord is in ooreenstemming met hulle idees; en hulle woorde is verskillend in oneindige maniere in ooreenstemming met die reekse van dinge wat `n geheel vorm in die gedagtes of denke. [2] Weereens, die innerlike engele is in staat om waar te neem uit die toon en uit `n paar woorde, die totale innerlike lewe van die een wat spreek, want vanaf die toon wat verskil in die idees in die woorde wat hulle waarneem, is sy beslissende liefde waar, as’t ware, elke besonderheid van sy lewe ingeskryf is. 269.1 Al hierdie dinge maak die aard van die engele wysheid duidelik. In vergelyking met die menslike wysheid is dit soos milti-miljarde teenoor een, of soos duisende besonderhede van `n voorwerp gesien onder `n mikroskoop teenoor die ding wat gesien word met die naakte oog. [3] Laat ek die onderwerp illustreer deur `n voorbeeld. `n Engel beskrywe uit sy wysheid die wedergeboorte, en bring tevoorskyn arcana (geheimenisse) met betrekking tot hulle orde en selfs tot sommige honderde, en vul elkeen van hulle met idees waarin daar innerlike arcana is, en dit vanaf die begin tot die end, want hy verduidelik hoe die geestelike mens nuut ontvang word, en in die baarmoeder as’t ware gedra word, word gebore, groei op en word geleidelik perfek gemaak. Hy sê die hoeveelheid van arcana kan vergroot word selfs tot by duisende, en dat daardie wat vertel word, is slegs aangaande die wedergeboorte van die eksterne mens, terwyl daar ontelbare meer is aangaande die wedergeboorte van die innerlike of interne mens. Van hierdie en ander soortgelyke dinge gehoor van engele, was dit aan my duidelik gemaak hoe groot hulle wysheid is, en hoe groot in vergelyking is die onkunde van die mens, wat skaars weet wat wedergeboorte is, en wat onkundig is oor elke stap van die proses om wedergebore te word.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205