Hemel en Hel 1 - 603 (gekoppel)
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 281

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621.

271. So is die engele van die derde hemel omdat hulle in die liefde tot die Meester is, en daardie liefde maak die innerlikes oop van die denke tot op die derde graad en dit is `n vergaderplek van alle dinge van die wysheid. Dit moet ook verstaan word dat die engele van die innerlike hemel nog steeds voortdurend volmaakter word in wysheid , en dit heeltemal anders as die engele van die buitenste hemel. Die engele van die mees innerlike hemel stoor nie Goddelike waarhede in die geheue wat uit hulle `n soort van wetenskap maak nie, maar sodra hulle dit hoor, dan ontvang hulle dit en pas dit op hulle lewe toe. Vir hierdie rede is die Goddelike waarhede permanent by hulle asof dit op hulle ingegrafeer is, want wat op so `n manier aan hulle toevertrou is tot die lewe, word daarbinne behou. Maar dit is nie so met die engele van die buitenste hemel nie. Hulle stoor ten eerste die Goddelike waarhede in die geheue en bêre dit weg met hul kennis, en onttrek dit daaruit om hulle intelligensie nog meer perfek te maak daardeur, en pas dit toe op hulle lewe, maar met geen innerlike insig of dit waarhede is of nie, en gevolglik is hulle in `n betreklike duisternis. Dit is `n opmerbare feit dat die engele van die derde hemel volmaak is in wysheid deur die gehoor en nie deur te sien nie. Wat hulle van die prediking hoor gaan nie in hulle geheue in nie, maar gaan direk in hulle waarneming en wil in en word die inhoud van die lewe, maar wat hulle met hulle oë sien, gaan in hulle geheue, en hulle argumenteer en praat daaroor, wat wys dat met hulle is die weg van die gehoor die weg van die wysheid is. Dit is ook van korrespondensie, want die oor korrespondeer met gehoorsaamheid, en gehoorsaamheid behoort tot die lewe; terwyl die oog korrespondeer tot die intelligensie, en intelligensie is `n saak van doktrine. 271.1 Die status van hierdie engele word beskryf in verskillernde dele van die Woord, soos in Jeremia: “…Ek gee My wet in hul binneste en skrywe dit op hulle hart;…en hulle sal nie meer elkeen sy naaste en elkeen sy broer leer nie en sê: Ken JHWH; want hulle sal my almal ken, klein en groot onder hulle (Jer. 31:33, 34). En in Matt. 5:37: “Maar laat julle woord wees: Ja, ja, nee, nee. Wat meer as dit is, is uit die Bose.” Omdat dit nie van die Meester is nie, en sover as wat die engele van die derde hemel in die liefde tot die Meester is, is die waarheid in hulle vanuit die meester. In daardie hemel is die liefde tot die Meester uit die wil en om die Goddelike waarheid te doen, want die Meester is Goddelike waarheid in die hemel.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205