Hemel en Hel 1 - 603 (gekoppel)
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 297

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621.

287. Omdat hierdie die oorsprong van vrede is, word die Meester “die Prins van Vrede” genoem, en Hy verklaar dat van Hom af is die vrede en in Hom is vrede; en die engele word genoem die engele van vrede, en die hemel word genoem `n woonplek van vrede, soos in die volgende aanhaling: “Want `n Kind is vir ons gebore, `n Seun is aan ons gegee; en die heerskappy is op Sy skouer, en Hy word genoem: Wonderbaar, Raadsman, Sterke God, Ewige Vader, Vredevors, Tot vermedering van die heerskappy en tot vrede sonder einde…” (Jes. 9:5,6). “Vrede laat Ek vir julle na, My vrede gee ek aan julle; nie soos die wêreld gee, gee Ek aan julle nie…” (Joh. 14:27). “Dit het Ek aan julle gesê, dat julle in My vrede kan hê.” (Joh 16:33). “En JHWH sal Sy aangesig oor jou laat skyn en aan jou vrede gee.” (Num. 6:26). “Kyk, die helde skreeu daarbuite, die boodskappers van vrede ween bitterlik.” (Jes. 33:7). “En die werking van die geregtigheid sal vrede wees…en My volk sal woon in `n plek van vrede…” (Jes. 32:17,18). [2] Dat dit Goddelike en hemelse vrede is wat bedoel word in die Woord “vrede” kan ook gesien word deur ander gedeeltes waar dit genoem word; soos Jes.52:7, 54:10, 59:8; Jer.16:5, 25:37, 29:11; Hag. 2:9,; Sagaria 8:12; Psalm 37:37’ en baie ander. Omdat vrede beteken die Meester en die hemel, en ook hemelse vreugde en genot van die goeie. “Vrede sal met jou wees” was `n antieke vorm van groet wat vandag nog in gebruik is, en was bekragtig deur die Meester in sy gesegdes met Sy dissipels wat Hy uitgestuur het: “En in watter huis julle ookal mag ingaan, sê eers: Vrede vir hierdie huis; en as dáár `n man van vrede is, sal julle vrede op hom rus.” (Lukas 10:5, 6). En wanneer die Meester Homself voor Sy dissipels verskyn het, sê Hy “Vrede vir julle.” (Joh. 20:19,21,26). [3] `n Staat van vrede word ook bedoel in die Woord waar dit gesê word dat JHWH ruik `n reuk van rus (Exod. 29:19, 21, 25, 41; Lev. 1:9, 13, 17; 2:2, 9; 6:8, 14; 23:12, 13, 18; Num. 15:3, 7, 13; 28:6, 8, 13; 29:2, 6, 8, 13, 36). “Reuk van rus” in die hemelse sin dui op die waarneming van vrede. 287.1 Vrede dui op die vereniging van die Goddelike Homself en die Goddelike Menslikheid in die Meester, ook die verbinding van die Meester met die hemel en met die kerk, en met almal wat in die hemel is, en met almal in die kerk wat Hom ontvang, so was die Sabbat ingestel as `n herinnering van hierdie dinge, sy betekenis is “rus” of “vrede”, en was die mees heilige verteenwoordiger van die kerk. Vir dieselfde rede noem die Meester homself, “die Meester van die Sabbat”. (Matt. 12:8; Mark. 2:27, 28; Lukas. 6:5). 287.2

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205