Hemel en Hel 1 - 603 (gekoppel)
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 298

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621.

288. Omdat die vrede van die hemel die Goddelike in die innerlike is, affekteer dit met geseëndheid en die uiterste goeie in die engele, dit kan dan duidelik ervaar word deur hulle slegs in die heerlikheid van hul harte wanneer hulle in die goeie van hulle lewe is, in die plesier waarmee hulle waarhede hoor wat saamstem met die goeie, en dankbaarheid van denke wanneer die verbinding van die goeie en die waarheid waarneem. Hiervandaan vloei dit in al die handelinge en gedagtes van hulle lewe, en daar bied dit homself aan as vteugde, selfs in sy uiterlike voorkoms. [2] Maar vrede in die hemel verskil in kwaliteit en kwantiteit in ooreenstemming met die onskuld, en elke heerlikheid van daardie goeie is van vrede. Blykbaar kan dieselfde wat gesê was in die voorafgaande hoofstuk aangaande die staat van onskuld in die hemele, ook hier gesê word oor die staat van vrede, siende dat onskuld en vrede saamgevoeg is soos die goeie en sy heerlikhede, want die goeie word gevoel in sy heerlikheid, en die heerlikheid word geken uit sy goeie. As dit so is, is dit duidelik dat die engele van die innerlike of derde hemel is in die derde of innerlike graad van vrede, omdat hulle in die derde of innerlike graad van onskuld is, en dat engele van die laer hemele in `n mindere graad van vrede is, omdat hulle in `n mindere graad van onskuld is (sien bo, n. 280). [3] Dat onskuld en vrede tesame gaan soos die goeie en sy heerlikheid kan gesien word in klein kindertjies, wat in vrede is omdat hulle in die onskuld is, en omdat hulle in vrede is, en hul hele natuur is vol speletjies. Nogtans is die vrede van klein kindertjies eksterne vrede, terwyl interne vrede, soos interne onskuld, slegs moontlik in wysheid is, en vir hierdie rede slegs in die verbinding van die goeie en die waarheid, siende dat wysheid van daardie verbinding is. Hemelse of engele vrede is ook moontlik in die mens wat in wysheid is uit die verbinding van die goeie en die ware, en wat gevolglik `n sin van tevredenheid in die Meester het, nietemin, terwyl hulle in die wêreld woon lê hierdie vrede verborge in hulle innerlikes, maar kom tevoorskyn as hulle die liggaam verlaat en die hemel binnetree, want hulle innerlike is nou oopgemaak.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205