Hemel en Hel 1 - 603 (gekoppel)
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 315

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621.

304. Die mens is so geskep dat hy `n verbinding met die Meester het, maar met engele en geeste slegs `n affiliasie. Die mens het affiliasie met die engele maar nie verbinding nie, omdat ten opsigte van die innerlikes van sy denke, is die mens by sy geskapenheid soos `n engel, en het net so `n wil en so `n intelligensie. Gevolglik, as die mens geleef het volgens die Goddelike orde, word hy na die dood `n engel, met dieselfde wysheid as `n engel. Daarom, wanneer die verbinding van die mens met die hemel genoem word is dit sy verbinding met die Meester, en affiliasie word bedoel met die engele; want die hemel is hemel vanuit die Meester se Goddelike, en nie van wat streng gesproke die engele se eie is nie. [proprium]. Dat dit die Meester se Goddelike is wat die hemel maak kan gesien word hierbo (n. 7-12) [2] Maar die mens het, behalwe wat die engele het, dat hy nie slegs ten opsigte van sy innerlikes in die geestelike wêreld is nie, maar terselfdertyd, ten opsigte van sy uiterlikes, ook in die natuurlike wêreld. Sy eksterne of uiterlikes wat in die natuurlike wêreld is, is al die dinge van sy natuurlike of eksterne geheue en van sy denke en verbeelding daarvan, in die algemeen, kennis en wetenskap met hulle genoegdoenning en plesiere so ver as wat hulle die wêreld geniet, ook baie ander plesiere wat aan die sintuie van die liggaam behoort, tesame met sy sintuie self, ook sy spraak, en sy aksies. En al hierdie is die buitenste of uiterlikes in wie die Meester se invloei eindig; want daardie invloei stop nie in die middel nie, maar gaan tot in sy uiterlikes. Al hierdie dinge wys dat die uiterlike van die Goddelike orde is in die mens; en die uiterlike is dan ook die basis en fondasie. [3] Soos wat die Meester se Goddelike invloei nie in die middel stop nie, maar aangaan tot in die uiterste buitenste, soos alreeds gesê, en siende dat hierdie middelste gedeelte waardeur dit gaan deur die engele hemel beweeg, terwyl die uiterlike `n mens is, en siende dat niks kan bestaan sonder `n verbinding nie, volg dit dat die verbinding en samesmelting van die hemel met die menslike ras sodanig is dat `n mens `n permanente bestaan van die ander het, en dat die menslike ras apart van die hemel sal wees soos `n ketting sonder `n slot; en die hemel sonder die menslike geslag soos `n huis sonder `n fondasie 304.1

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205