Hemel en Hel 1 - 603 (gekoppel)
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 322

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621.

311. XXXV Hemel en Hel is van die Menslike Ras. In die Christelike wêreld is dit totaal onbekend dat die hemel en hel van die menslike ras is, want dit word geglo dat in die begin was die engele geskape en die hemel was dus so gevorm, ook dat die duiwel of Satan `n engel van die lig was, maar siende dat hy gerebelleer het, was hy met sy bende uitgesmyt uit die hemel en so was die hel gevorm. Die engele hou nooit op om te wonder oor so `n geloof in die Christelike wêreld nie, en meer nog, dat niks geweet word van die hemel nie, en in feite is dit die primêre beginsel van alle doktrines in die kerk. Maar sedert sulke onkunde die oorhand gekry het, juig die engele in hulle hart dat dit die Meester plesier verskaf om aan die menslike ras in hierdie tyd die baie dinge van die hemele en die hel bekend te maak, en daardeur die duisternis te verdryf wat daagliks vergroot omdat die hedendaagse kerk tot sy einde gekom het. [2] Hulle wens vir hierdie rede dat ek van hulle lippe af moet verklaar dat in die totale hemel is daar nie `n enkele engel wat geskape was vanaf die begin nie, ook in die hel nie `n duiwel wat geskape was as engel van die lig en neergesmyt was; maar dat almal, beide in die hemel en die hel, is van die menslike ras; in die hemel hulle wat in die wêreld geleef het in hemelse liefde en geloof, in die hel hulle wat geleef het in duiwelse liefde en geloof, en dat dit die hel in sy totaliteit geneem, wat genoem word Duiwel en Satan – die naam Duiwel gegee aan die hel vir die wat in die agterste gedeelte is, waar hulle is wat genoem word die bose genii, en die naam Satan gegee aan die hel wat in die voorste gedeelte is, waar hulle is wat genoem word bose geeste. 311.1 Die karakter van hierdie helle sal beskryf word in die volgende bladsye. [3] Die engele sê dat die Christelike wêreld het so `n geloof bymekaar gemaak oor hulle in die hemel en hulle in die hel uit sekere gedeeltes uit die Woord wat verstaan word ooreenkomstig die suiwer sin van die letter van die Woord wat nie geillustreer en verduidelik was deur onvervalste doktrines uit die Woord nie, alhoewel die sin van die letter van die Woord totdat dit verduidelik word deur onvervalste doktrines, trek die gedagtes in verskillende rigtings, en dit baar onkunde, kettery, en dwalinge. 311.2

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205