Hemel en Hel 1 - 603 (gekoppel)
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 335

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621.

324. Maar aangaande die heiden van hierdie dag is hulle nie so wys nie, maar die meeste van hulle is eenvoudig van hart. Nietemin, diegene van hulle wat in wedersydse menseliefde geleef het, ontvang wysheid in die ander lewe, en van hulle kan een of twee voorbeelde aangehaal word. Toe ek die sewentiende en agtiende hoofstukke van Rigters lees (oor Miga, en hoe die seuns van Dan sy gesnede beeld en huisgode weggedra het), was `n heidense gees teenwoordig wat in sy lewe op aarde `n gesnede beeld aanbid het. Hy luister aandagtig na die verhaal oor wat aan Miga gedoen is, en sy verdriet op grond van die gesnede beeld wat die Daniete weggedra het, veroorsaak dat daar so `n verdrietigheid op hom gekom en hom geroer het, deur die rede van innerlike spanning, dat hy skaars weet wat om te dink. Nie net was sy verdriet waargeneem nie maar ook sy onnoselheid in al sy emosies. Die Christelike geeste wat teenwoordig was het hom aanskou en wonder watter aanbidder van `n gesnede beeld sou so `n groot gevoel van simpatie hê en emosie wat in hom geroer word. Agterna het sommige goeie geeste met hom gepraat, en sê dat gesnede beelde mag nie aanbid word nie, en omdat hy `n mens is, behoort hy dit te verstaan, dat hy behoort, apart van die gesnede beeld, aan God te dink, die Skepper en Heerser van die hele hemel en die hele aarde, en dat God die Meester is. Toe dit gesê was, was ek toegelaat om die innerlike staat van sy verering waar te neem, wat aan my gekommunikeer was, en dit was meer heilig as in die geval van menige Christen. Dit maak dit duidelik dat die heiden op die huidige tydstip met minder moeite in die hemel kom as baie Christene, na aanleiding van die Meester se woorde in Lukas 13:29,30: “En hulle sal kom van oos en wes en van noord en suid en aansit in die koninkryk van God. En daar is laastes wat eerste sal wees, en daar is eerstes wat laaste sal wees.” Want in die staat waarin die gees was kon hy al die dinge van die geloof indrink en dit ontvang met innerlike emosie, want daar was in hom medelye van die liefde, en in sy onkunde was daar onskuld, en wanneer hierdie dinge teenwoordig is, word al die dinge van die geloof ontvang asof spontaan en met vreugde. Hy was agterna tussen die engele ontvang.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205