Hemel en Hel 1 - 603 (gekoppel)
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 352

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621.

341. Die onskuld is `n ontvanger, of houer van alle dinge in die hemel, en dus is die onskuld van kinders `n basis vir alle emosie vir die goeie en die waarheid, en kan gesien word in wat hierbo gewys is (n. 276-283) in die opsig tot die onskuld van die engele in die hemel, nl. dat onskuld is `n gewilligheid om deur die Meester gelei te word en nie deur homself nie, gevolglik, so ver as wat `n mens in onskuld is, is hy verwyderd van dit wat sy eie is, en so ver as wat iemand verwyderd is van dit wat sy eie is, is hy in dit wat eie is aan die Meester. Die Meester se eie is wat genoem word Sy Geregtigheid en Sy verdienstelikheid. Maar die onskuld van kinders is nie werklike onskuld nie, want dit is nog sonder wysheid. Werklike onskuld is wysheid, aangesien, sover as enigeen wys is, is hy lief om deur die Meester gelei te word, of wat dieselfde is, sover as wat enigeen gelei word deur die Meester, is hy wys. [2] Daarom word kinders gelei van die eksterne onskuld waarin hulle in die begin is, en wat genoem word die onskuld van die kinderjare, na interne onskuld, wat die onskuld van die wysheid is. Die onskuld is die metode wat al hulle aandag en vordering bestuur, en daarom, wanneer hulle die onskuld van die wysheid bereik het, word die onskuld van die kinderjare, wat intussen as `n basis gedien het, saam met dit gevoeg. [3] Die onskuld van kinders was aan my aangebied as `n soort hout ding, amper sonder lewe, wat verlewendig word as dit volmaakter word deur kennis van die waarheid en emosie vir die goeie. Agterna was egte onskuld aangebied deur die mees pragtigste kind, nakend en vol van die lewe; want die ware onskuldiges, wat in die innerlike hemel is, en dus die naaste aan die Meester, verskyn altyd voor die oë van ander engele as klein kindertjies, en sommiges van hulle nakend, want onskuld word verteenwoordig deur naaktheid onvergesel deur skaamte, soos gesê - van die eerste man en sy vrou in die Paradys (Gen. 2:25); Dus, toe hulle staat van onskuld tot niet gaan, was hulle skaam oor hul naaktheid, en het hulle self versteek (hst. 3:7, 10, 11). In kort, hoe wyser die engele is, hoe meer onskuldig is hulle, en hoe meer onskuldig hulle is, hoe meer kom dit vir hulleself voor dat hulle klein kindertjies is. Dit is hoekom “kinderskap” in die wêreld dui op onskuld (sien bo, n. 278).

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205